Order Form





STOKKIES BESTELLING

DATUM ......................................

BTW NR.....................................


Tel ......................................................

Sel.......................................................

Faks.....................................................

E-Pos.....................................................................................................

JAAR
KULTIVAR
KLOON
ONDERSTOK
GETAL







































































Let Wel:
  1. Die getal stokkies wat op hierdie bestelling aangedui word is bloot ‘n riglyn en die finale getalle sal eers bepaal kan word by lewering vanaf die kwekery.
  2. Alle stokkies word op risiko van die Koper verkoop. Alhoewel die kwekerye gereeld inspekteer word en alle redelike stappe geneem word om stokkies van hoogstaande kwaliteit te lewer, kan Mischa Premier Vines BK geen aanspreeklikheid aanvaar vir enige infeksie van die stokkies nie, hetsy deur virus of deur siekte, insluitend vlamsiek en / of philaphora.
  3. Die Koper verbind hom, onderworpe aan die bepalinge van klousule 1 hierbo, hiermee tot die koop van stokkies soos aangedui op hierdie bestelling, en aanvaar aanspreeklikheid vir die betaling daarvan.

Terme:
30 dae vanaf lewering/faktuurdatum. Rente teen die huidige bankkoers + 2% sal gehef word op agterstallige bedrae.

Bank Besonderhede:
Rek Naam: Mischa Premier Vines CC, Rek Nr: 5424 057 6264, Bank: Eerste Nasionale Bank, Tak: Wellington, Takkode: 200 710

Hiermee bevestig ek die bestelling en bind myself tot die terme hierbo.



..................................................................................................................

Geteken Naam in blokletters Datum